advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2012/09/12

Kanker

My ma is twee groot sel gewasse, een in haar long en een op pf by haar bynier (regterkant). Sy moet gaan vir ''n biopsie. Is hierdie tipe karsinome kwaadaardig en aggresief. Haar ander organe makeer niks. Sy rook nog al die jare maar het baie minder begin rook My pa is dood aan baie aggresiewe kanker binne maand en ''n half. Wat kan ek verwag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Ongelukkig sal julle vir die biopsie moet wag en 'n histologiese uitslag van die gewasse voor jy 'n idee sal he oor hoe aggressief dit is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: NAOMI GROBBELAR | 2012/11/28

my vriendin gehoor sy het kanker " knob in lug pyp" 
wat se kanker is dit?
1. is dit agresiewe kanker
2.kan dit met behandeling weg gaan
3.kan dit genees
4.wil graag meer weet asb

Reply to NAOMI GROBBELAR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement