advertisement
Question
Posted by: Salome Herselman | 2009/01/09

Kanker

My Pa is gediagnoseer met kanker,10cm groot in die lewer en ook nog een van 4,6. November was sy longe nog skoon en Maandag is sy longe ook vol kanke.Woensdag hoor onsdit is reeds in die brein en hy is deurtrek van kanker. Kan die feit dat hy suurstof gebruik het vir emfiseem wat in September by hom gediagnoseer is bygedrae het tot die vinnige verspreiding van die kanker, en wat is ons as kinders se kans om kanker ty kry.Sy suster en broer is dood aan kanker, een se kanker het in die niere begin en die ander het ingewandskanker gekry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Salome

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat julle jou Pa se onkoloog konsulteer sodat hy/sy julle kan toets vir moontlike kanker gene. Dit hang alles af van dit tipe kanker of dit oorerflik is of nie. Ek glo nie dat die suurstof 'n effek op die verspreiding van sy kanker gehad het nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/05

Hallo Ek het 'n vriendin wat met nier kanker gediagnoseer is. Sy het egter nie geld om behandeling te kry nie en lewe soveel moontlik normaal. Sy het egter al van verlede week af soveel pyn in haar niere en sE dit het afgeskiet tot in haar been in dat sy nie kan loop van die pyn nie. Enige raak asb?

Reply to Anonymous
Posted by: v | 2009/01/12

Sterkte vir julle met julle pa... ek het my ma verloor ' n paar maande terug en dit is ni lekker om ' n ouer te verloor ni

Reply to v

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement