advertisement
Question
Posted by: MOEG GESUKKEL | 2010/03/16

KANIE GEWIG AFSKUD

EK IS 29 JAAR OUD MET 2 WONDERLIKE KINDERS.EK SUKKEL MET MY GEWIG EN OM DIT AF TE SKUD.DIEET OP DIEET OP DIEET DIT WERK NIE.HELP MY ASB EK SOEK RAAD.EK HET N VOLLE HISTIREKTOMIE GEHAD 4 JAAR TERUG EN IS NOU OP HORMOON BEHANDELING KAN DIT MOONTLIK DIT WEES?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Moeg Gesukkel
Dit is moontlik dat jy aan hormoonwanbalanse ly. Vra jou huisarts om jou te toets vir hormoongebreke (bv. tiroïed, insulien en vroulike hormone). Indien jy aan insulienweerstandigheid ly dan sal 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieet help vir gewigsverlies. Om jou te help om so 'n dieet toe te pas, sal ek aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy vir jou 'n individuele dieet kan uitwerk wat sal help vir die insulienweerstand en gewigsverlies. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Gereelde, daaglikse oefening vir 30 of meer minute per dag sal ook baie help om jou metabolisme te stimuleer en die gewig af te skud. Kies 'n soort oefening waarvan jy hou (bv. swem, touspring, fietsry, flink stap, ens) en doen elke dag jou 30 minute.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/16

Beste Moeg Gesukkel
Dit is moontlik dat jy aan hormoonwanbalanse ly. Vra jou huisarts om jou te toets vir hormoongebreke (bv. tiroïed, insulien en vroulike hormone). Indien jy aan insulienweerstandigheid ly dan sal 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieet help vir gewigsverlies. Om jou te help om so 'n dieet toe te pas, sal ek aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy vir jou 'n individuele dieet kan uitwerk wat sal help vir die insulienweerstand en gewigsverlies. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Gereelde, daaglikse oefening vir 30 of meer minute per dag sal ook baie help om jou metabolisme te stimuleer en die gewig af te skud. Kies 'n soort oefening waarvan jy hou (bv. swem, touspring, fietsry, flink stap, ens) en doen elke dag jou 30 minute.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.