advertisement
Question
Posted by: Lichna | 2012/02/20

Kangmei of Slender Wonder?

Ek wil 15kg verloor en vind dit baie moeilik. Ek het alreeds 18kg verloor deur reg te eet maar nou is ek baie moeg vir die kosse wat ek geeet het en wat gehelp het met die gewigsverlies. Ek het my lewenstyl verander en was gek oor hoender maar nou het ek glad nie meer lus vir hoender of vis nie. Wat anders kan ek eet behalwe hoender? Ek hou nie van vis nie!

Ook het ek gehoor van Kangmei en Slender Wonder. Ek dink daaraan om die Dokter te gaan sien wat SW voorsien maar wil eers hoor of dit regtig werk en of ek nie die gewig als gaan optel na ek alles verloor het nie? Of is Kangmei beter?

Help asb.???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lichna
Eerstens veels geluk met die verlies van daardie 18 kg - jy is 'n skitterende ***ster***! Ek kan nie enigeen van hierdie dieetpille aanbeveel nie, aangesien dit nie aan streng wetenskaplike toetse onderwerp is nie. Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective' om op te lees oor hierdie soort produkte en diëte - die potensiële gevare en die moontlikheid dat dit nie permanente gewigsverlies sal aanhelp nie.
Wat variasie in jou verslankingsdieet aanbetref, kan sy mos eiers, jogurt, maaskaas of peulgroente (gekookte of ingemaakte lensies, boontjies, ertjies of soja), in die plek van hoender en vis as bron van proteïene gebruik.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: opal | 2012/02/29

Hi there Lichna,

If you would like some info about the Kangmei I can send it to you, I live in Benoni .
:)

Reply to opal
Posted by: DietDoc | 2012/02/21

Beste Lichna
Eerstens veels geluk met die verlies van daardie 18 kg - jy is 'n skitterende ***ster***! Ek kan nie enigeen van hierdie dieetpille aanbeveel nie, aangesien dit nie aan streng wetenskaplike toetse onderwerp is nie. Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective' om op te lees oor hierdie soort produkte en diëte - die potensiële gevare en die moontlikheid dat dit nie permanente gewigsverlies sal aanhelp nie.
Wat variasie in jou verslankingsdieet aanbetref, kan sy mos eiers, jogurt, maaskaas of peulgroente (gekookte of ingemaakte lensies, boontjies, ertjies of soja), in die plek van hoender en vis as bron van proteïene gebruik.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement