advertisement
Question
Posted by: grietjie | 2012/08/22

kaneel


Ek verneem graag of dit waar is dat KANEEL se toekoms, op winkelrakke, bedreig word en moontlik in die toekoms, slegs in apteke beskikbaar gaan wees.

Klink vir my na ''''n wolhaar storie.

Dankie vir u aandag hieraan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Grietjie
Ek moet erken dat ek tot op datum nog nie verneem het dat kaneel slegs in apteke verkoop sal word. Dit is seker weens die feit dat mense weer oorboord gaan met die inname van kaneel om diabetes te behandel. Daar is wel studies wat aandui dat inname van kaneel, kan help om bloedsuikervlakke te beheer en dus ook diabetes kan verbeter. Soos altyd gebeur, eet mense nou sulke groot hoeveelhede kaneel dat dit moontlik kan nadelig wees en miskien sal die owerhede intree en die gebruik van kaneel probeer beheer. Daar is egter so baie verskillende produkte en bestanddele wat ook misbruik word vir verslanking, ens, en niks word daaroor gedoen nie.
Ons sal moet wag en kyk wat gebeur.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lee | 2012/08/23

Dont know if it is true but I have definitely been having trouble finding cinnamon in the shops like PnP and Checkers sometimes. I go to Indian spice shops to get mine there.

Reply to Lee
Posted by: DietDoc | 2012/08/23

Beste Grietjie
Ek moet erken dat ek tot op datum nog nie verneem het dat kaneel slegs in apteke verkoop sal word. Dit is seker weens die feit dat mense weer oorboord gaan met die inname van kaneel om diabetes te behandel. Daar is wel studies wat aandui dat inname van kaneel, kan help om bloedsuikervlakke te beheer en dus ook diabetes kan verbeter. Soos altyd gebeur, eet mense nou sulke groot hoeveelhede kaneel dat dit moontlik kan nadelig wees en miskien sal die owerhede intree en die gebruik van kaneel probeer beheer. Daar is egter so baie verskillende produkte en bestanddele wat ook misbruik word vir verslanking, ens, en niks word daaroor gedoen nie.
Ons sal moet wag en kyk wat gebeur.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement