advertisement
Question
Posted by: Mandi | 2012/06/22

kaneel

is dit waar dat kaneel en heuning mens gewig kan laat verloor

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mandi
Heuning is soos enige ander suiker, maar daar is aanduidings dat kaneel moontlik kan help teen insulienweerstandigheid en tipe 2 diabetes. Dus sal dit moontlik ook 'n effek kan uitoefen op gewigsverlies. Voor ek egter hierdie kombinasie kan aanbeveel, sal daar nog meer navorsing gedoen moet word om die feite te staaf.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Colum | 2012/07/21

lazzermusen / i love this game, i love the first one and i love the second one (i have pylead neither) i downloaded the second game but i can''t -|- ing play it. i love it but i can''t -|- ing play it. it''s too -|- ing scary i''m disappointed

Reply to Colum
Posted by: martie | 2012/06/25

Kan 2 lang werkend insuliene mens seliggaam aftakel

Reply to martie
Posted by: DietDoc | 2012/06/23

Beste Mandi
Heuning is soos enige ander suiker, maar daar is aanduidings dat kaneel moontlik kan help teen insulienweerstandigheid en tipe 2 diabetes. Dus sal dit moontlik ook 'n effek kan uitoefen op gewigsverlies. Voor ek egter hierdie kombinasie kan aanbeveel, sal daar nog meer navorsing gedoen moet word om die feite te staaf.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement