advertisement
Question
Posted by: Jana | 2012/09/14

Kan nie slaap nie

Goeie dag dr ek wil weet of daar iets is wat my kan help om te slaap in die aand. Ek slaap plus minus 2 ure elke dag en ek kan voel dit vat aan my ek is so geiriteerd, my oe blur, en ek is dood moeg tot ek moet slaap dan kan ek nie. asb ek het raad nodig het n baba van 7 maande so staan gereeld vir hom ook op want hy slaap ook nie goed nie enige raad hoe ek hom kan laat beter slaap hy amper elke uur wakker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Die hele geheim gaan oor gereelde tye bed toe en gereelde tye op. Moenie te lank in die bed bly nie - 7 ure is waarskynlik genoeg - maar dieselfde 7 ure elke nag.

Moenie wakker in die bed le nie. As jy nie kan slaap nie, staan op en lees stiiletjies totdat jy weer moeg voel, en klim dan eers terug in die bed.

Probeer ook om nie bedags 'n slaapie te vat nie.

Indien hierdie nie werk nie, sal jy waarskynlik moet probeer om by 'n slaapgeneesheer uit te kom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement