advertisement
Question
Posted by: Marlene vd Berg | 2011/06/16

Kan nie gewig verloor nie

Ek kan nie gewig verloor nie in teen deel bly ek optel maak nie saak hoe reg ek eet nie.Ek het al 2 keer my lewer skoongemaak wat ek dan in daai week net sekere groente en vrugte eet soos deur mediese praktisyn voorgestel is maar nog steeds nie ''n gram verloor nie.
Toets elke 3 maande my lewertellings en dit bly opgaan.
Globulien - 39
Bilirubien total - 4
Alkaliese fosfatase - 193
Gamma -GT - 227
ALT - 130
AST - 60
Was nog nooit groot gebruiker van alkhol nie.''''n Jaar laas 120ml wyn gedrink.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marlene
Aangesien jy so sukkel om gewig te verloor, wil ek graag voorstel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige spreek vir 'n individuele evaluering en 'n dieetvoorskrif wat jou sal help om gewig te verloor en ook die lewerprobleem sal aanspreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Dit is moontlik dat jy op 'n spesifieke dieet sal moet gaan om hierdie probleme aan te spreek, soos bv 'n baie-lae-vet dieet wat die dieetkundige vir jou sal uitwerk.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Adri Kuhn | 2011/09/12

Wil graag gewig verloor help my wat sal die beste werk.

Reply to Adri Kuhn
Posted by: DietDoc | 2011/06/17

Beste Marlene
Aangesien jy so sukkel om gewig te verloor, wil ek graag voorstel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige spreek vir 'n individuele evaluering en 'n dieetvoorskrif wat jou sal help om gewig te verloor en ook die lewerprobleem sal aanspreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Dit is moontlik dat jy op 'n spesifieke dieet sal moet gaan om hierdie probleme aan te spreek, soos bv 'n baie-lae-vet dieet wat die dieetkundige vir jou sal uitwerk.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement