advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009-03-18

Kan nie by DietDoc post nie

Goeie dag Dokter

Jammer om nou vir Dokter met my vraag op te saal,maar ek kan nie op DietDoc se Forum post nie.

Ek is tans besig met my 4de week van Weight Watchers en het ' n pragtige 3kg afgeval. Ek drink Centrum ook vir die nodige vitamiene en minerale.

My vraag is:
1. Watter kosse sal my langer " vol"  hou?
2. Watter kosse kan my metabolisme vinniger maak?

Weereens jammer vir die vraag.

Byvoorbaat dankie vir Dokter se antwoord.

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Ek gee nie om om te antwoord nie!
Probeer lae GI kosse eet (sien http://www.the-gi-diet.org/lowgifoods/) om jou langer "vol" te hou. Jou metabolisme kan net versnel word deur oefening ( spiere gebruik energie, vet dril net - as jy oefen bou jy spiere!)
Hoop dit help bietjie! Dis great dat jy 3 kg verloor het, as mens 0.5 to 1 kg per week verloor is dit gewoonlik permanent.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement