advertisement
Question
Posted by: MANDY | 2012/01/30

KAN INFLANZE 50 , EXPIGEN &  GENERIESE VOLTARIN BEENKRAMPE EN HOES VEROORSAAK

My Moeder gebruik Inflanaze 50 weens die disfunksie van haar eustachius-buis na chemo, kan dit krampe in die bene versaak?

Ons wonder ook of Epigen die beenkrampe saans kan veroorsaak? Sy gebruik ook die generiese tabblet van Voltarin, kan dit krampe en hoes veroorsaak?

Sy gebruik Radical om die krampe saans onder beheer te bring maar dit help nie veel nie is daar ''n ander raad?
Sy neem 1 Bisocor 10mg tov bloeddruk.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Mandy

Is jou ma enigsins asmaties? In sensitiewe pasiente mag voltaren (of die generiese ekwivalent daarvan) lugweg kongestie veroorsakk wat tot hoes mag lei. Inflanaze mag in effek ook hoes veroorsaak.
In rare gevalle kan Expigen ook hipokalemia veroorsaak wat in sommige pasiente spierkrampe mag veroorsaak.

As haar simptome nie verbeter nie, stel ek voor jy gesels liewer met haar spesialis oor moontlike aanpassings.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: GAYMAN | 2012/02/09

PENIS IN MY FACE

Reply to GAYMAN
Posted by: MANDY | 2012/01/31

Nee my ma is nie asmaties nie, maar het Adeno van haar linkerlong m.a.w kanker van die longslymvlies. Daar is ook ''n gewas op long wat nie verwyder kan word nie aangesien dit te na aan die are is en as hulle daaraan gaan peuter is dit fataal.
Sy kry wel met tye iets so ''n asma-aanval maar volgens die huisarts is dit nie asma nie maar as gevolg van die kanker

Reply to MANDY
Posted by: pharmacist | 2012/01/31

Hi Mandy

Is jou ma enigsins asmaties? In sensitiewe pasiente mag voltaren (of die generiese ekwivalent daarvan) lugweg kongestie veroorsakk wat tot hoes mag lei. Inflanaze mag in effek ook hoes veroorsaak.
In rare gevalle kan Expigen ook hipokalemia veroorsaak wat in sommige pasiente spierkrampe mag veroorsaak.

As haar simptome nie verbeter nie, stel ek voor jy gesels liewer met haar spesialis oor moontlike aanpassings.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement