advertisement
Question
Posted by: Blommie | 2011/01/27

Kan ek wees?

Hallo Dr

Ek weet nie of dr my kan help nie maar ek moet darm probeer.
Ek wil graag uitvind of ek kan swanger wees. Dis nie dat my borste groter raak of sensatief is nie. Die dag toe dit gebeur het het ons n kondoom gedra. Ek het die dag daarna die morning after pil gedrink net om seker te maak dat daar niks kan gebeur nie. Maar n week of so voor dit het dit nogals warm geword tussen my en my ou, maar dit was nie asof ons iets gedoen het nie. Dit was 2 keer, ekaar nie let wel. as u verstaan wat ek bedoel. Ek het my menstruasie gehad die maand en dit het tog gelyk asof dit normaal was.
Is ek maar net paniekbevange of kan dit wees dat ek dalk is??

Dankie vir u tyd...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Blommie

Volgens jou beskrywing en die feit dat jy gemenstrueer het, lyk dit asof daar niks is om oor bekommerd te wees nie.

As jy egter sekerheid wil he kan jy altyd 'n swangerskaptoets laat doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Outsider | 2011/01/29

Hi Blommie,

Perhaps you should get a over the counter pregnancy test, they are very effective.

That way you will set your mind at ease!

Reply to Outsider
Posted by: pharmacist | 2011/01/28

Hi Blommie

Volgens jou beskrywing en die feit dat jy gemenstrueer het, lyk dit asof daar niks is om oor bekommerd te wees nie.

As jy egter sekerheid wil he kan jy altyd 'n swangerskaptoets laat doen.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement