advertisement
Question
Posted by: Lea | 2012-06-15

Kan ek weer probeer?

Goeie dag dokter

Ek wil net graag weet, ek het met my 3de kind my serviks geskeur met die kraam. Ek ontsluit mar my serviks wil nie mooi padgee met die laaste 2 geboortes nie. Hul het gese ek magi druk nie maar as jy die pyn kry druk jy, dis toe hy skeur. Sal dit enige probleme veroorsaak as ek weer wil swanger raak? Sal die serviks vanself weer vasgroei of toe groei?? Kan ek maar voortgaan om vir die laaste een te probeer sonder bekommernisse. Ek is 32 en wil nie te lank wag nie. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lea

Ek stel voor dat jy 'n ginekoloog konsulteer. Dit is moontlik dat die skade aan die serviks 'n miskraam kan veroorsaak met jou volgende swangerskap. 'n Ginekoloog sal na 'n ondersoek die beste advies vir jou kan gee.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement