advertisement
Question
Posted by: Estelle | 2010/03/04

kan ek swanger wees.?

More dokter,ek en my man probeer swanger raak,met ons 2de kind.. Ek het my laaste menstruasie gehad 1ste feb-4 feb.Ek is veronderstel om nou weer te menstrueer,maar daar is nog niks.Ek kry die vreeslikste maagpyn,dat ek dink dit het begin,en as ek in die badkamer kom is daar niks.Ek het wel gister so ligte pienk afskyding gehad.Ek voel vreeslik hardlywig en vol winde.Met rukke voel dit of my borste gevoelig is,maar dit is nie soos my eerste swangerskap dat ek glad nie daaraan kon vat nie.Waarvan kan die maagpyn wees (voel kompleet soos menstruasie pyn),dit kom en gaan deur die loop van die dag.Wanneer sal ek meer tekens voel,of kan ek nou al ''n swangerskaptoets doen ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estelle
Jy kan al 'n swangerskap toets doen. As dit negatief is kan dit dalk menstruasie pyn wees, maar dit kan ook tekens van 'n bekken infeksie wees of urienweginfeksie wees. Miskien moet jy liewer dat jou dokter jou ondersoek as dit nie beter word nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Marchia | 2010/03/18

Was gereeld van Des tot Feb 2010 moes die 7 Maart begin het nog nie, borste seer en dus al die 18 de Maart het getoets die 15 de Maart toets wys negatief.

Reply to Marchia
Posted by: Riana | 2010/03/15

amper dieselfde simptome as estelle, wat nou?

Reply to Riana
Posted by: B | 2010/03/04

Jy kan deifintief nou al ''n swanerskap toets doen.

Reply to B
Posted by: cyberdoc | 2010/03/04

Hallo Estelle
Jy kan al 'n swangerskap toets doen. As dit negatief is kan dit dalk menstruasie pyn wees, maar dit kan ook tekens van 'n bekken infeksie wees of urienweginfeksie wees. Miskien moet jy liewer dat jou dokter jou ondersoek as dit nie beter word nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement