advertisement
Question
Posted by: k | 2010/06/08

Kan ek oefen as ek siek is

Hallo dokter
Ek wil weet as ek nie siek voel, maar aanhoudend hoes , kan ek oefen? Ek ry fiets vir so ''n uur en ''n half ''n dag(buite), maar ek hoes aanhoudend. Ek het hoesmedisyne gekry, maar die simpel hoes wil nie weggaan. Ek het ook gelees oor die Venteze inasen pompie en dit begin gebruik. My man sê  ek moet nie oefen nie, maar ek voel goed dis net die aanhoudende gehoes wat my irriteer. Mag ek oefen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo K
Ek sal nie oefen met so hoes nie - jy sit onnodige spanning op jou longe en koue en oefening kan eintlik die hoes vererger. As die hoesmedisyne en Venteze nie help nie moet jy dalk laat jou dokter weer na jou bors kyk - jy het dalk 'n longfunksie toets of x/strale nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/08

Hallo K
Ek sal nie oefen met so hoes nie - jy sit onnodige spanning op jou longe en koue en oefening kan eintlik die hoes vererger. As die hoesmedisyne en Venteze nie help nie moet jy dalk laat jou dokter weer na jou bors kyk - jy het dalk 'n longfunksie toets of x/strale nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement