advertisement
Question
Posted by: Sugar | 2012/11/12

Kan ek dalk swanger wees?

Hallo Dr. raad asb. Ek het einde April van die inspuiting afgegaan want die ginekoloog het beskadigde weefsel in die baarmoeder gekry. My menstruasie het gereeld terug gekom so by die 18de van elke maand. Ek was verlede maand sowat 13dae oor. Ek het regtig gedink ek is swanger want my borste was verskriklik seer, ek is naar by tye en kry erge hoofpyne. Maar ‘ n urine toets en bloed toets was negatief. My menstruasie het so by die 1ste November begin en het aangehou tot so by die 6de weer opgehou en gister oggend weer baie donker bruin bloed. Ek moet ook bysê  dat ek gedurende my menstruasie vreeslike pyne soos blaasinfeksie gehad het? Wat kan dit wees? Ek is nog met tye baie naar en my borste gee so skietpyn by tye. Dankie vir u tyd en raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFertility expert

Dear sugar
If your urine test and your blood test are negative, then you are definitely not pregnant. The fact that you are having pregnancy symptoms and irregular menstrual cycles, may indicate the presence of an ovarian cyst.in addition the fact that you are having these pains may indicate the presence of an ovarian cyst, I would suggest that you see a gynaecologist and have a pelvic ultra sound done. Another cause of nausea and breast tenderness is some sort of a hormonal imbalance.At the same time your doctor should send you for some blood test to see if everything is fine.
Answered by Dr Y.M.Dasoo

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

21
Our users say:
Posted by: Erica | 2016/05/13

Hi there I am off of my Yaz for two months now. My menstrual cycle was perfect last month, but now I only bled for one day. Could it be that I am pregnant? Kind regards

Reply to Erica
Posted by: anneke | 2016/05/01

hi ek in meer as jaar terug. gebind en vermoed ek is swanger. is moeg en my maag begin ook lyk of ek kan wees. was al 3mnd nie selfdfde tyd maandlkse gehat

Reply to anneke
Posted by: anneke | 2016/05/01

hi ek in meer as jaar terug. gebind en vermoed ek is swanger. is moeg en my maag begin ook lyk of ek kan wees. was al 3mnd nie selfdfde tyd maandlkse geha

Reply to anneke
Posted by: Liesa | 2016/04/28

Halo ek wil weet wat is vout met my op my blaas is n drukking en my maag is seer as ek sit kry ek seer en as ek hoes ek het my inspuiting laas jaar gelos die 5de maand en het nog nooit my mentruasie gekry nie

Reply to Liesa
Posted by: Marlese | 2016/03/23

Hi ek wil weet ek sukkel baie met my mensteuasie en kry dit nie so gereeld nie, ek het verlede week ligte bloeding gehad vir 2 dae van die week af is my borste baie seer en ek het hoofpyn ek voel moeg en geirriteerd en ek het seer by my eierstokke. Wat kan dit wees?

Reply to Marlese
Posted by: bj | 2016/02/24

Can I be pregnant if I must my period for two months I was on clomiphene and pregnancy test show negative I need help please

Reply to bj
Posted by: Anonymous | 2015/10/16

Ek het vir die afgelope 3 maande baie ligte maandstondes slegs vir 2 of 3 dae maar bitter min. Ek is met tye baie naar en my maag is heel wat grotter. Het al 2 toetse gedoen maar dit toon negatief. Enige advies asb?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/28

Hi ek wil net graag weet ek het die 16de september begin met my minsturasie en het die 22ste op gehou het 4dae daar na sex gehad die 26ste september, ek het op my kerel gesit en toe com hy in my is daar dalk n kans dat ek swanger kan wees van 1 keer se sex?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/07

Hi ek wil net graag eeet ek en my ou het sex gehad ek is nie op voorbehoed ni ek het 4 dae daarna begin menstrueer en net vir n dag ek wil net weet wat is die kans op swangerskap

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/28

Hello ek wil net iets weet asb ek was laas mand siek gewees maar dit was nie baie nie ek is op die pil ek het gisteraand vleis gaar gemaak toe raak ek naar en en toe ek en my ou sex gehad het toe hy in my kom toe raak ek ook naar en my een bors is baie seer ek is nou 26

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/11

Goeie more x roeline en x wil net weat of x swanger is my gesig swel en my hande en voete x het my periods die sondag gkry nd die saterdag het ek beginne swel my periods het nie vmy normaal gelyki want dit was rooi nd dt agterna bruin geraak x dit vir 3dae gehad en het ook verkoue gehad en my rug konstant seer die swelling in my hAnde het gesak mar my voete en gesig nogsteeds geswel ek was die vrydag bydie kliniek en hulle ht my lat pie en so n toets geneem. Mar dit was negatief en gese x moet oor 2weke weer terug kom kan x miskien swanger weas want x die 26ste june vir n papsmeer gegan

Reply to Anonymous
Posted by: samy | 2015/06/18

x grag weet x ht kopseer e hy gn gpaart mt naarheid wt ophou ni vl of iets mg bweeg e x ht dec inspuit glos e ht ng nooit my mand stonde gkry ni vn dec afi

Reply to samy
Posted by: beandre | 2015/04/24

Hi dr.ek is 19 jaar oud.ek en my kerel het voor ek my laaste menstruasie gehad het[30 maart 2015]seks gehad.my kerel het n kondoom gebruik maar nadat ons klaar gemaak dit het ons gesien dat die kondoom geskeur dit en nou weet ek nie of my kerel binne in my gepeneteer het nie of wat nie maar al wat ek weet is dat hy dit gou ytgehaal terwyl hy gepeneteer het.Na dit toe kry ek my laaste menstuasie en na my laaste menstruasie het ek net begin anders voel.Ek het begin moeg voel en het begin baie geurineer.Ek het ook begin baie eet maar nou eet ek baie min.Ek voel ook somtyds baie skop beweginjies asook borrelende en swem beweginjies in my mag.My borste het ook begin seergeraak en voel nou baie vol.Ek kry ook die snaakste reuke en vang gou n reuk op en as ek die snaakse reuke kry dan voel ek net naar.Ek het so n ongewone bloeding vandag [24 april 2015]gekry en dit is snaaks vir my want my menstruasie vind eers volgende week die[28ste april 2015]plaas en ek die bloeding wat ek vandag het het eers ligte rooi na ligte bruin verander maar in tussen in dan vloei dit rooi ook.En ek kry so n ligte blaaspyn ook maar ek voel nog steeds die skoppende beweginjies en die rond swem en borrelende beweginjies en asook sulke kielierige swemende beweginjies in my maag nou wonder ek of ek dalk kan swanger is of nie?.

Reply to beandre
Posted by: Anonymous | 2015/03/26

Hlo x ht heel mand novembe my sieklus gehad toe stop dit (die) 2de week in desembe x hti wea my sieklus gesieni x ht wea. Feb my sieklus gekry nt ve 3dae ma dt was liggies en toe slan dit wea weg ht n toet gedun en dit is negetief. X kry no so n steekpyn in my vegiena wt kan dt wees asb

Reply to Anonymous
Posted by: alta | 2014/09/14

Hi ek ht april 2014 di 17de laas my menstruasie gehad dit is nou 13september 2014 en het nog niks in di 5 maande gehad ni het my uriena al hoeveel keer getoets is negatief elke keer wat kan di fout wees

Reply to alta
Posted by: Blue berry | 2014/08/02

My laaste inspuiting was die 24-11-2014 en ek het ees begin bloei van maart maand af en hou so 3dae aan ,voor ek begin is my borste so seer ,my lae rug pyn en my blaas ook seer.ek bly naar as ek my periods het ....is daar iets wat ek kan gebruik om ni so sleg te voel ni.my blaas pyn Dan ook tot ek klaar is met periods en dus ni n lekker gevoel ni.....raad asb

Reply to Blue berry
Posted by: Gerda | 2014/02/18

Hi ek wil net iets hoor ek was net 2 dae op my mensterasie ek het gister gynakaloog toe gegaan om net seker te maak hy het n inwendige sonaar gedoen my baarmoeder is bietjie geswel so toe stuur hy my vir bloed toetse om te sien of ek geovuleer het ek het vandag die resultate terug gekry hulle se my bloed toets is 25.5 en ek het n eier vry gelaat wat beteken dit kan iemand my meer inligting gee asb

Reply to Gerda
Posted by: Veronica | 2013/03/10

Goeie midag. Ek voel bietjie ongemaklik om hiet oor te praat maar eks raad op. Ek 27 en verloof en ek en my verloofde probeer al n jaar lank dat ek swanger raak maar niks gebeur ni. Ek het my (period) 2 dae gehad en toe net n ligte afskeiding vi 2 dae. My (period) het nog ni terug gekom ni. Ek moet meer gereeld badkamer toe gaan en sukkel met ligte hoofpyne en eet ni juis vreemd ni net bietjie meer tussen deur etes. Ek het getoets na die afskeiding maar dit het negatief gewys. Maak my hart seer want ek weet my verloofde soek sy eie klein mensie en is bang om wee vi hom hoop te gee en ek is dalk ni swanger ni. Enige raad asb of gee ek nou maar op want ek was op geen pil of inspuiting ni......

Reply to Veronica
Posted by: angie | 2013/02/14

hi ek het my maand se siek nou oct gehat en 2 dag in january ek wil weet of ek dalk swanger kan weet help asb

Reply to angie
Posted by: Madelein | 2013/02/11

Wl net weet of ek swanger is want my borste is baie seer en dit jik ook baie en my borste lyk groter

Reply to Madelein
Posted by: Hayle | 2012/11/23

I feel so much happier now I unerdtasnd all this. Thanks!

Reply to Hayle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement