advertisement
Question
Posted by: Marisa | 2012/03/05

Kan dit die Kortisoon wees?

Goeie Dag

Vir die afgelope maand en half val my hare baie uit.Maar net elke keer as ek my hare was.As my hare droog is val dit nie so baie nie,maar ek dink wel ñ  bietjie.Ek het so einde Januarie neusdruppels by my ENT gekry.Hy het gesê  dis kortisoon.En ek gebruik nou so maand lank dieselfde tipe goed(Avamys),net in sproei vorm vir ñ  Poliep in my neus.Ek het al bekommerd begin raak omdat my hare so baie uitval.Want dit is nogal baie.Sommer so hand vol elke 2de dag as ek hare was.Ek is nou nogal bang om hare te was,want ek weet my hare gaan uitkom.

Kan dit die neurssproei wees of is dit iets anders? Dit kan ook nie my shampoe wees nie.Ek gebruik dieselfde tipe al vir baie lank.

Dankie vir Hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marisa

Daar is vele oorsake vir haarverlies. Die kortisoon neussproei het 'n lokale effek en sal dus nie haarverlies veroorsaak nie. Ek stel voor dat jy 'n dermatoloog vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement