advertisement
Question
Posted by: Riana | 2010/04/14

Kan dit dalk q koors wees?

Dok,

Ek het op die site van qkoors gelees en die simptome klink vir my baie dieselfde as wat ek die afgelope maande vind.

My huis dokter het bloed getrek, maar kry niks verkeerd nie, behalwe dat ek ''n hoe koors het en sukkel met ''n keel virus, my bors klink ook nie lekker nie.

Hoe kan ek vas stel of dit Q Fever is? Ek het nie ''n medies nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Riana
Jy kan 'n antiliggaam toets by 'n lab laat doen -sal nogal duurderig wees want hulle doen min daarvan en dan betaal jy vir die ingevoerde reagens. Laat jou dokter 'n paar labs bel en te hoor wat hulle quote daarvoor, as dit te duur is moet jy dalk kyk of jy dit by 'n buitepasiente van 'n provinsiale hospitaal kan laat doen.
Coxiella burnetii (Q-Fever) Antibody IgG en IgM
Maar het jy kontak met plaasdiere of non-gepasteuriseerde melk, of bosluis byte? Indien nie, is dit onwaarskynlik Q fever
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/14

Hallo Riana
Jy kan 'n antiliggaam toets by 'n lab laat doen -sal nogal duurderig wees want hulle doen min daarvan en dan betaal jy vir die ingevoerde reagens. Laat jou dokter 'n paar labs bel en te hoor wat hulle quote daarvoor, as dit te duur is moet jy dalk kyk of jy dit by 'n buitepasiente van 'n provinsiale hospitaal kan laat doen.
Coxiella burnetii (Q-Fever) Antibody IgG en IgM
Maar het jy kontak met plaasdiere of non-gepasteuriseerde melk, of bosluis byte? Indien nie, is dit onwaarskynlik Q fever
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement