advertisement
Question
Posted by: Jens | 2008/09/02

Kan Dieetkundiges regtig help?

Beste DietDoc

Ek is 37 jaar oud en is oorgewig, ek is na my huisdokter om die maklike roete te neem van ' n verliesbeheer tablet, sy het vir my Xenecal voorgeskryf en aanbeveel dat ek ' n dieetkundige moet gaan sien, a.g. v. kostes het ek nog nie die Xenecal begin drink nie, maar wil weet of dit regtig die moeite werd sal wees om die dieetkundige te sien, is dit nie so dat ons eintlik weet dat ons die regte kossoorte moet eet, maar net nie die dissipline het nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jens
As die publiek weet hoe om reg te eet, hoekom is amper 45% van die bevolking oorgewig? Dit is nie alles te wydte aan dissipline nie, maar in die oorgrote meerderheid van gevalle die gevolg van onkunde. In hierdie geval waar die dr vir jou Xenical voorgeskryf het, sal ek dit sterk aanbeveel dat jy wel 'n dieetkundige sien want dit is baie belangrik dat jy 'n baie-lae-vet dieet saam met die Xenical gebruik, en sulke diëte is nie maklik om uit te werk nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement