advertisement
Question
Posted by: madeleine | 2010/01/25

kalsium pille

Ek gaan elke jaar vir ' n beendigtheidtoets wanneer ek my ginekoloog gaan sien. Ek moet op kalsium aanvulling wees en die dr het vir my voorgeskryf. My probleem is die pille is te groot en ek hou nie van die kalsium bruistablette nie. Is daar nie iets anders wat ek van die rak af kan koop wat kleiner is nie maar wat die regte hoeveelheid kalsium bevat wat ek daagliks nodige het.
Hoop u kan my help!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Madeleine
Daar is soveel produkte op die mark- vra jou apteker vir een wat 'n bietjie makliker gesluk word. Menacal 7 is 'n nuwe produk wat in twee gebreek kan word, maar vra in die apteek. Jy kan natuurlik ook probeer om jou dieet se kalsiuminname op te stoot sodat jy ten minste 1000mg kalsium per dag inneem- 'n glas melk en 2 porsies jogurt is genoeg. Onthou ook om jou dieetinname van kalsium so te verdeel dat jy nie alles op een slag neem nie. Jy kan ons ook by die Osteoporose Stigting kontak vir meer inligting tel 021 9317894.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2010/01/25

Beste Madeleine
Daar is soveel produkte op die mark- vra jou apteker vir een wat 'n bietjie makliker gesluk word. Menacal 7 is 'n nuwe produk wat in twee gebreek kan word, maar vra in die apteek. Jy kan natuurlik ook probeer om jou dieet se kalsiuminname op te stoot sodat jy ten minste 1000mg kalsium per dag inneem- 'n glas melk en 2 porsies jogurt is genoeg. Onthou ook om jou dieetinname van kalsium so te verdeel dat jy nie alles op een slag neem nie. Jy kan ons ook by die Osteoporose Stigting kontak vir meer inligting tel 021 9317894.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement