advertisement
Question
Posted by: Bee-bee | 2011/02/16

Kalorieë  per dag om gewig te verloor?

Hallo daar DietDoc, (alweer ek).

Hoeveel KJ sal u aanbeveel moet ek eet per dag om gewig te verloor?

Ek gee weer my " detail" :
33jarige vrou  1.7m  60kg  appelfiguur  ek oefening, maar niks om oor huistoe te skryf nie... seker so 10 min elke oggend (ek moet seker probeer meer oefen).

Baie dankie en groete,
Bee-Bee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste BeeBee
Soos ek net nou genoem het, is jou BMI van 20.8 alreeds laer as die ideaal en ek sal nie aanraai dat jy nog gewig probeer verloor nie. In hierdie 2 maande tot jou troue kan jy meer oefen, maar bewaar jou krag en immuniteit deur 'n gebalanseerde dieet te eet wat jou op jou mooiste sal laat lyk.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/02/16

Beste BeeBee
Soos ek net nou genoem het, is jou BMI van 20.8 alreeds laer as die ideaal en ek sal nie aanraai dat jy nog gewig probeer verloor nie. In hierdie 2 maande tot jou troue kan jy meer oefen, maar bewaar jou krag en immuniteit deur 'n gebalanseerde dieet te eet wat jou op jou mooiste sal laat lyk.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement