advertisement
Question
Posted by: Leon Myburgh | 2011-07-19

kalium vlakke

doktors kry nie my vrou se kalium vlakke bo 3 nie wat kan die oorsaak wees dat die kalium wat hulle oor periode van 6 ure binneaars insit net wegraak en die telling nie op kom nie?
enige raad asb.
Baie dankie
Leon

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leon

Daar is veelvuldige oorsake vir "hypokalemia" en ek stel daarom voor dat jy na die volgende artikel verwys vir 'n breedvoerige verduideliking oor die toestand, asook die oorsake en behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Hypokalemia

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: paul | 2016-04-25

My ma het dieselfde problem. Ons soek ook raad asb. Email paullrxo@gmail.com

Reply to paul
Posted by: Nicky Hand | 2014-09-05

Ek is gediagnoseer met vermoedelike nierversaking. Die huisdokter het bloedtoetse laat doen en die uitslag het bevind dat die Kalium-telling 6 is. Ek is gewaarsku dat hierdie telling nie hoër as 7 moet gaan nie en is beveel om my soutinname te beperk. Tafelsout is egter natriumchloried. Hoe kan die inname van tafelsout die kaliumvlak in jou bloed beïnvloed? Indien die hoë kalium inhoud wel teenwoordig is wat kan gedoen word om dit te verminder??

Reply to Nicky Hand

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement