advertisement
Question
Posted by: Martie Smit | 2013/02/19

Kalium tekort

Ek was vir bloedtoetse en dit wys dat ek ,n kalium tekort het. Simtome kronies moeg , swakspiere, hoofpyn. Seerlyf, koors . Wat Kan ek doen om weer mens te voel . Ek stap elke oggend en gim . Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Martie

Die daaglikse aanbevole dosis vir kalium is 4700mg. Ek stel voor dat jy 'n aanvulling neem, maar ook om kosse ryk aan kalium te eet, soos byvoorbeeld kiwivrug, lemoensap, aartappels, piesangs, klapper, avokados, appelkose. Talle ander vrugte, groente en vleis bevat ook kalium.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: adel | 2014/09/22

my skoonma kry sulke "aanvalle" sy ruk en haar hande trek in mekaar in. soms kan sy nie eers loop nie en is uit asem uit. sy is ook vreeslik hardlywig en gooi die laaste ruk baie op. dy was nou vir toetse en dit is blykbaar kalium te kort . sy is 61 en redelik oorgewig. wat kan haar help? natuurlik wat nie te duur gaan wees nie . hulle is pensionarisse

Reply to adel
Posted by: Anonymous | 2013/04/14

my ma het bene wat in die aand vreeslik pyn en die dr se dit is n kaliumtekort? sy is 72 wat kan sy doen?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement