advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2012/01/11

kakebeen

ek het gedink ek het probleme met my ore want dit het gevoel of my ore verskriklik pyn.ek het ''n oor dokter gaan sien en hy het gese daar is niks fout met my ore nie.hy het gese ek moet na my verstandtande kyk en ek het en die tandarts het gese dit is my kakebeen want ek kners hard op my tande in die aand en dit het die been net onder my ore beskadig(kraakbeen).moet ek nou gaan vi ''n operasie en sal dit vererger met ouderdom?watse behandeling is da?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Dit kan met tyd vererger en ek stel voor dat jy jou tandarts vir 'n bytplaat vra om in die aand te gebruik. Dit sal die kners van tande verminder, wat dan jou simptome behoort te verbeter. Vra jou tandarts om jou na 'n kaak-, gesig- en mondspesialis te verwys.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ronel | 2012/05/07

Ek het van Januarie af hartkloppings en is moeg die hele tyd en my spiere pyn en my hande bewe ook.Ek is ook baie senuweeagtig en stres vi als.Kan dit dalk my skildklier wees wat dit veroorsaak.

Reply to Ronel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement