advertisement
Question
Posted by: Sarah | 2010-12-08

Kakebeen

Hallo dok, my dogter sit met ''n ongemaklike probleem, haar kakebeen aan die linkerkant voel glo of dit vashaak. Sy kan haar mond nie veel groter as ongeveer 2-3cm oopmaak nie, met die gevolg al haar kosse word klein porsies gesny en feitlik net so met vloeistof afgesluk. Dis baie seer, het al myprodols en spierverslapper gedrink. Deur die dag is dit nie so erg, maar saans begin dit erg raak. Sy werk tot laat en kan eers naweke by ''n gp uitkom, het u dalk raad/oplossing idee wat dit kan veroorsaak? Sy het geen oor- of keelinfeksie nie. Dankie en lekker aand!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarah
Sy het waarskynlik 'n probleem met haar kaak gewrig (inflammasie/infeksie of ontwrigting)Ons noem dit 'n TM gewrig. Sy moet asb by 'n mond en kaak sjirurg uitkom want dit kan permanente skade veroorsaak (soos die sangeres Annelie van Rooyen ervaar het) Haar tandarts of GP kan haar verwys.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ricus Kruger | 2015-05-11

More Dokter, ek is n 55jarige man en het meervoudige sklerose, my mond langs my kakebeen is verskriklik seer en ook my wang van tyd tot tyd geswel. my GP het my korisoon voorgeskryf, dit het gehelp maar n paar dae nadat ek die kursus voltooi het is seer weer terug toe weer op kortisoon sodra ek kortisoon los is seer weer terug. Ek is al raad op. Ons het nie n mediese fonds nie. My tel nr is 018 293 2984/ 083 566 7687

Reply to Ricus Kruger
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-10

Hallo Sarah
Sy het waarskynlik 'n probleem met haar kaak gewrig (inflammasie/infeksie of ontwrigting)Ons noem dit 'n TM gewrig. Sy moet asb by 'n mond en kaak sjirurg uitkom want dit kan permanente skade veroorsaak (soos die sangeres Annelie van Rooyen ervaar het) Haar tandarts of GP kan haar verwys.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement