advertisement
Question
Posted by: ami | 2009/01/29

Kaas

Hallo
Watter tipe kaas kan ek vir my 9maande oue babadogtertjie gee?
Lekker dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Ami
Ek het al gister aanbeveel dat jy op die oomblik net maaskaas vir die dogtertjie gee. Wag tot haar spysverteringskanaal meer ontwikkel is voordat jy vir haar ander soorte kaas gee.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Desiree | 2013/10/03

Hi ek is op slender wonder plan , wil net graag weet watter kaas soorte is lae vet kaas asb die verhouding moet wees 10g vet op 100g porsie. Asb. Dankie

Reply to Desiree
Posted by: ABC | 2009/01/29

Wat het ek gese? Dr het jou geantwoord! Toe bevestig sy dit net.

Reply to ABC
Posted by: Zoro | 2009/01/29

Hi Ami,
Hoekom wil jy jou 9 mnde dogtertjie kaas voer?
Gee haar lae vet melk en ander gesonde kos.
Groete

Reply to Zoro
Posted by: ABC | 2009/01/29

Jy het dan al die vraag vir Dr gevra! Lees weer die antw. Saam met " bakebeans" . (Net maaskaas)

Reply to ABC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement