advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2012/04/21

Juvenile Arthritis

Hi Doc,

My seun, 9 jaar oud is vir bloedtoetse (kla al vir maande van knieg wat pyn en arms) en die diagnose: Juvenile Arthritis. Ek is nou ''n bekommerde ma en ons wag nog vir ''n afspraak om Spesialis te gaan sien.

Wat hou die toekoms vir hom in? wat is die behandeling hiervoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Ek is jammer om van die diagnose te hoor. Die prognose en behandeling sal van die tipe artritis afhang. Kinders word egter gewoonlik aangeraai om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem en so ver as moontlik 'n normale lewe te lei.

Verwys na die volgende artikel vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Juvenile_arthritis

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement