advertisement
Question
Posted by: Yolandi | 2010/03/25

Juk verskriklik

Hallo dokter

Vir die afgelope 2 weke juk dit verskriklik aan die buitekant van my vagina. Niks binne nie, net buite - orals buite. Ek weet nie wat dit kan wees nie, ek stort elke dag en maak seker als is mooi skoon, maar dit bly juk en maak my mal. As ek lank genoeg stil sit, gaan dit weg, maar sodra ek weer begin beweeg, en my broek of so beweeg, dan juk dit weer van vooraf. Dis glad nie rooi of seer nie, en daar is ook nie engie knoppies nie.

Wat kan dit wees??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Yolandi
iemand sal moet kyk - dit kan dalk 'n ekseem wees, of tog 'n fungus infeksie van die lieste wat dan gaan behandeling nodig hê. Laat jou dokter asb daarna kyk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/25

Hallo Yolandi
iemand sal moet kyk - dit kan dalk 'n ekseem wees, of tog 'n fungus infeksie van die lieste wat dan gaan behandeling nodig hê. Laat jou dokter asb daarna kyk?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement