advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011-02-10

Jodium allergie?

Dokter,

Ek het so rukkie terug ''n operasie gehad en 1 week na dit het ek ''n uitslag gekry, waar hulle die Iodine gesmeer het. Toe sê  die Dokter vir my ek is allergies vir Jodium/Iodine. Toe eet ek ''n rukkie terug Salmon en kry toe weer omtrent ''n week later die uitslag.

Ek het nou weer ''n week terug die kans gevat en vis gehad - sushi met Salmon op - en nou weer het ek ''n uitslag.

Kan dit Jodium allergie wees? 1 week later omtrent eers?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Dit kan dalk wees - laat toets jou eerder. Vra jou GP om te reel
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-10

Hallo Karen
Dit kan dalk wees - laat toets jou eerder. Vra jou GP om te reel
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement