advertisement
Question
Posted by: Magda | 2010/07/22

Jodium Allergie

Ek kry altyd wanneer ek vis eet die gevoel dat ek ''n graat in my keel het. Sodra ek ''n allergie pilletjie drink gaan dit weg. Ek het Maandag aand baie " shrimps"  en knoffel slakke geeet. Toe ek gaan slaap het ek baie benoud gevoel en erg begin bewe. Dit het gevoel asof iets my wurg. Ek het twee Laura 10 pilletjies gedrink en dit het effens verbeter. So ''n uur later het ek weer ''n allegec gedrink asook ''n zopac om te kalmeer, daarna het ek rustig geslaap. Ek het egter gisteraand weer sleg gevoel en weer ''n allergec gedrink, kan dit nog nagevolge van die vorige dag wees? Ek het gisteraand net ''n biltong broodtjie geeet.
Lekker dag
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Jy het dalk 'n effense jodium of seekos allergie - miskien moet jy jouself laat toets daarvoor. Dit kan nog nagevolge wees van die vorige dag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/22

Hallo Magda
Jy het dalk 'n effense jodium of seekos allergie - miskien moet jy jouself laat toets daarvoor. Dit kan nog nagevolge wees van die vorige dag.

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement