advertisement
Question
Posted by: Elsa van Zyl | 2010-04-14

Jodium allergie

Subject: Jdium allergie
Posted by: Elsa | 10/4/2010
Wat kan jy my vertel van jodium allergie en hoe reageer mens se liggaam daarop. My ma glo vas sy is joduim allergie.Sy het bruin vlekke op haar liggaam ''''ou mens vlekke''''. Daar is vir haar vertel dat sy onttrekkings simptome het van joduim allergie deur die susters van die kliniek wat sy besoek.Daarom dat sy ook hart krampe kry, maar geen borskas pyn het nie.Sy drink eltroxin maar haar skild klier is nie verwyder nie, net die gewas daaraan is verwyder so 30-40 jaar gelede die gewas was onskadelik gewees. Groete Elsa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elsa
Sy kan toets of sy jodium allergies is deur 'n klein druppeltjie jodium op haar arm te smeer aan die binnekant naby die elmboog en te kyk of sy 'n reaksie kry. Indien dit rooi en jeukerig word is sy waarskynlik allergies en kan sy phenergan room opsmeer. Jodium allergie gee gewoonlik 'n uitslag (rooi en jeuk met of sonder blase), toetrek van die bors of keel, koorsigheid, gewrigspyne, galbulte.
Oumensvlekke, hartkrampe is nie tekens van jodium allergie nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: christa | 2016-08-07

Naand. wil net graag weet kan joduim n mens maar maak. Ek het iewers dit gelees dit cersnel jou metabolisme. Dink julle ook joduim sout is ook goed en as joduim jou metabolisme versnel kry n mens dit in n kapsul. Groete

Reply to christa
Posted by: Engel | 2016-08-06

Dr Bets Kan ek ñ Omega 3 visolie kapsul oopmaak en ook so toets in my binnearm of ek allergies is vir visolie? Ek drink dit vir droë oë. Foodstate se Omega 3 Ek kry ook ekseem om my oë en oo my kopvel. Kan dit ñ allergie wees?

Reply to Engel
Posted by: Cora | 2015-10-03

Ek wil weet of ek n allergie ontwikkel het, want sodra ek seekosse begin eet swel my gesit gewedig op dit het eers begin met net my Lippe en nou my gesig

Reply to Cora
Posted by: Bettie | 2013-05-13

Wat gebeur as 'n mens elke aand pap eet. Is dit nadelig vir 'n mens.

Reply to Bettie
Posted by: annemarie van schoor | 2010-07-22

my seun is 10 en is gediagnoseer met onderaktiewe skildklier ,maar het ook konsentrasieprobleme en spraakprobleme is daar  n verband

Reply to annemarie van schoor
Posted by: Marina Pretorius | 2010-05-04

Ek is allergies vir jodium. Sodra ek rooivleis eet met gewone sout is ek verseker vir 4 dae met hoofpyne. Ek ondervind dit nie met my ander kossoorte, asook witvleis nie. My skildklier is onderaktief maar het ook aktiewe simptome.

Reply to Marina Pretorius
Posted by: cyberdoc | 2010-04-14

Hallo Elsa
Sy kan toets of sy jodium allergies is deur 'n klein druppeltjie jodium op haar arm te smeer aan die binnekant naby die elmboog en te kyk of sy 'n reaksie kry. Indien dit rooi en jeukerig word is sy waarskynlik allergies en kan sy phenergan room opsmeer. Jodium allergie gee gewoonlik 'n uitslag (rooi en jeuk met of sonder blase), toetrek van die bors of keel, koorsigheid, gewrigspyne, galbulte.
Oumensvlekke, hartkrampe is nie tekens van jodium allergie nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement