advertisement
Question
Posted by: EE | 2009/01/09

Jikkende Aambeie

Ek was by die dokter en hy het my Medspor, Repair cream, en nog ' n ander buisie salf gegee om die aambeie te behandel. Ek het dit alles opgebruik, asook Fissan salf gebruik. Die aambeie is nie seer nie. Dit jik net verskriklik. Wat anders kan ek gebruik. As ek net van die gejik ontslae kan raak. Baie dankie EE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy kan Anusol setpille gebruik, maar indien dit nie werk nie, moet die aambeie chirurgies verwyder word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anna | 2009/01/10

Weet jy ' n ou dame het lank terug vir my die raad vir jeukende aambeie gegee- dit is om zambuksalf aan te smeer of dit op ' n klein wattetjie te sit en dan so ' n tydjie te loop.Ek het dit vir ' n tydjie gedoen(was so lank gelede) en het nooit weer moeilikheid gehad nie.Boereraat en kan sekerlik nie skade doen nie.Probeer dit !

Reply to Anna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement