advertisement
Question
Posted by: Mike | 2009-11-26

Jik jik jik

Ekke het ' n jik ontwikkel by my lieste bo. Nou dit jik verskriklik.Daar is nie ' n rash of uitslag nie net die vel wat afkom.Asiof ek vervel daar.Klink stupid ek weet.Maar nou het die jik oorgegaan nie my genitals.Net op my, sorry weet nou nie hoe om dit mooi te stel nie, testicals.Ek kan nie regtig sien of daar uitslag is nie maar is natuurlik rooi van die krap. As ek bv stort dan jik dit eers erg.EK meen sommer erg.Nou die idng is ek het gedink miskien is dit maar die waspoeier wat ek gebruik maar kan nie net sommer so uit die bloute gebur nie.Ek weet nie meer wat dit kan wees nie.EK is regtig skaam om dokter toe te gaan en so voor hom te gaan staan.ja ek weet dokters het al als gesien maar nog steeds.Enige ideas wat ek kan doen and if all els fails sal ek maar dokter toe moet gaan.Thanks

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mike
dis dalk "jock itch" - 'n fungus infeksie van die vel. Dit sal help om anti fungus room te gebruik x 2-4 weke en iets soos Mycota poeier in die lies voue te gooi om sweet te absorbeer - dis algemeen in warm weer.Dit sal ook help as jy boxer shorts ipv gewone onderbroeke dra - dit hou die vel koeler ( alternatief - net katoen onderbroeke wat sweet kan absorbeer en nie styf sit nie)
Lamisil is 'n goeie room, bietjie duur maar effektief.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: anon | 2009-11-27

Jy kan oor medaspor / apor by die apteek aankoop dit is relatief goedkoop en werk wonders.

Reply to anon
Posted by: cyberdoc | 2009-11-26

Hallo Mike
dis dalk "jock itch" - 'n fungus infeksie van die vel. Dit sal help om anti fungus room te gebruik x 2-4 weke en iets soos Mycota poeier in die lies voue te gooi om sweet te absorbeer - dis algemeen in warm weer.Dit sal ook help as jy boxer shorts ipv gewone onderbroeke dra - dit hou die vel koeler ( alternatief - net katoen onderbroeke wat sweet kan absorbeer en nie styf sit nie)
Lamisil is 'n goeie room, bietjie duur maar effektief.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement