advertisement
Question
Posted by: Jenna | 2011/06/21

jeup seer

Middag Dokter
Wat kan moontlik die oorsaak wees. Ek het seer vanaf agter my rug, in my jeup potjie in en soms voel dit voor by my blaas ook. Voel al paar dae so.
Dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jenna

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n urien toets konsulteer om 'n moontlike nierpypontsteking uit te skakel. Dit kan maklik met 'n kursus antibiotika behandel word.

Inflammasie van jou rugwerwels kan ook dieselfde simptomes veroorsaak en dit is daarom belangrik om jou dokter vir 'n ondersoek te konsulteer, sodat die werklike oorsaak gevind kan word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement