advertisement
Question
Posted by: Scratches | 2010/09/13

Jeukende kopvel

Ek is 57 jaar oud en sukkel baie met ''n jeukende kopvel. Ek het van sjampoe verander (vir skilfers), produkte vir ''n droe kopvel probeer, maar niks help nie. Ek neem chroniese medikasie vir hoe bloeddruk, cholestrol, skildklier en hormone. U hulp sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi S

Jou dokter kan 'n kortisoon-sjampoe voorskryf indien iets soos ekseem vemoed word en dit behoort baie vinnige verligting te bring. Intussen stel ek voor jy probeer 'n sjampoe wat koolteer (coar tar) bevat - Hierdie is beskikbaar van byna elke apteek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: annoniem | 2013/03/01

ek is 23 jaar en my kopvel is erg van die skilfers dis baie en groot dit gee my erg kopsere watser sjampoo sal j aanbeveel

Reply to annoniem
Posted by: pharmacist | 2010/09/15

Hi S

Jou dokter kan 'n kortisoon-sjampoe voorskryf indien iets soos ekseem vemoed word en dit behoort baie vinnige verligting te bring. Intussen stel ek voor jy probeer 'n sjampoe wat koolteer (coar tar) bevat - Hierdie is beskikbaar van byna elke apteek.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement