advertisement
Question
Posted by: John | 2012/06/23

Jeuk op vel by my lieste

Goeie Dag

Ek het nou al vir so plus minus twee jaar wat ek verskriklik jeuk by my lieste. Ek gebruik Skinkalm en dit gaan net nie weg nie,dit raak net erger.Partykeer krap ek so dat dit brad en die water kom uit.

Wat kan ek doe,want ek is raadop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello John

Die lieste is 'n lekker warm plek vir fungus te groei. Probeer Ti-tree oil (daar eers 'n room van Thursday Plantation).
Jy kan my kantoor email en vra vir die questionnaire op candida om the sien of die problem sistemies is.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/03

my lieste jeuk en dar brand baie erg ek krap mar dt raak net erger dt mak ook so droe in my lies asof ek afskulfer

Reply to Anonymous
Posted by: Martinus | 2012/10/23

Wil net graag raad gee wat beslis vir my gewerk het.

Ek het maande lank in my lieste n jeuk gehad . Hoe meer ek krap ,hoe meer jeuk dit. Ek het met verskillende salwe/rome ge-eksperimenteer maar niks wou werk nie.

Ek sien toe in my vrou se hankas n buisie salf  "  Medaspor" 
en dat dit n salf is ver swam/vel probleme. Ek het n kans gevat en smeer in die oggend eers skoon " Savlon"  aan my lieste , dis feitlik dadelik droog en daarna van die " medaspor"  salf. In die aand voor ek gaan slaap doen ek dieselfde.Ek dra ook nie meer onderbroek nie , wat onnodige sweet kan veroorsaak nie.
Ek het dit vir n week lank gedoen en is die rooi geswelde merke in my lieste , asook die gejeuk heeltemal weg.

Dettol kan seker ook werk , maar het ons net Savlon in die huis gehad.

Probeer dit gerus ....vir my het dit beslis gewerk en hoop ek dit kan ander ook help.

Martinus

Reply to Martinus

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement