advertisement
Question
Posted by: Alta Viljoen | 2009/12/09

Jeuk in handpalms en voetsole

Ek het die afgelope twee weke ' n vreeslike gejeuk aan die binne kant van my hande asook onder die voorste sole van my voete.
Die laaste twee nagte kriewel my bene en kry ek nie gerus nie. Dit is nie pyn nie dit kriewel ongelooflik. Ek gebruik Warfrin vir Anti-trombien drie gebrek. Help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
dit kan soms veroorsaak word deur perifere neuropatie, 'n senuwee probleem wat mens kan kry met diabetes, vitamien B gebrek en sommige senuwee siektes. 'n Ander oorsaak kan rustelose bene sindroom ook wees ( ook 'n neurologiese probleem) Laat jou dokter kyk daarna, mens kry medikasie wat jy kan gebruik om die gevoel te onderdruk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Nolene | 2010/03/10

Hallo Dokter..

Kan u asb. vir my verduidelik wat bogenoemde beteken, aangesien ek op geen plek ''n duidelike uiteensetting kan kry van wat hiedie naam beteken nie.

Groete

Mev. Joubert

Reply to Nolene
Posted by: Johan | 2009/12/10

Weer ek met inligting oor Diabecinn Feetcare.
" Diabecinn extra"  tabs behoort ook verligting te gee. (vit en magnesium)


Why use Diabecinn™  Feetcare?
* Specially formulated for dry and sensitive skin
* Dermatologically tested on diabetics
* Takes care of and hydrates feet
* Contains almond- and wheat germ oil
* Contains 10% urea which is a universally recommended hydrating agent to hydrate feet and increase elasticity and resistance
* Ph Neutral (5,5)
* Quickly absorbed
* Leaves no residue
* Neutral scent



Reply to Johan
Posted by: Johan | 2009/12/10

My pa het altyd sy hand (binne kant) gekrap en gese dit beteken hy gaan geld kry, dit het toe nooit gebeur.

My hande en onder bene juk ook soms. Ek smeer " Ingram se chamfor cream"  aan. Dit help vir my. Myne is maar droogheid. Ek krap my bene dat dit bloei.
Hoe is jou bloedsuiker? Ek sien Diabecinn adverteer nou ook ' n cream wat moontlik sal help. Die advertensie pop op die bladsy op.
Groete

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/12/10

Hallo Alta
dit kan soms veroorsaak word deur perifere neuropatie, 'n senuwee probleem wat mens kan kry met diabetes, vitamien B gebrek en sommige senuwee siektes. 'n Ander oorsaak kan rustelose bene sindroom ook wees ( ook 'n neurologiese probleem) Laat jou dokter kyk daarna, mens kry medikasie wat jy kan gebruik om die gevoel te onderdruk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement