advertisement
Question
Posted by: Alta Viljoen | 2009-12-09

Q.

Jeuk in handpalms en voetsole

Ek het die afgelope twee weke ' n vreeslike gejeuk aan die binne kant van my hande asook onder die voorste sole van my voete.
Die laaste twee nagte kriewel my bene en kry ek nie gerus nie. Dit is nie pyn nie dit kriewel ongelooflik. Ek gebruik Warfrin vir Anti-trombien drie gebrek. Help asseblief.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
dit kan soms veroorsaak word deur perifere neuropatie, 'n senuwee probleem wat mens kan kry met diabetes, vitamien B gebrek en sommige senuwee siektes. 'n Ander oorsaak kan rustelose bene sindroom ook wees ( ook 'n neurologiese probleem) Laat jou dokter kyk daarna, mens kry medikasie wat jy kan gebruik om die gevoel te onderdruk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: suzie | 2014-03-25

Hi ek het pofirie vandat ek 8jr oud is of altans uit gevind het dat ek dit oor geerf het by my pa. My vasse is hoeer my derems is verdin het probleme met my vroudele en my seniweestelsel is aangetas my arems jeuk vreeslik baie en sodra ek krap hou die jeuk nie op nie en maak sere op my arems wat kan ek gebruik om dit te beheer . Dankie

Reply to suzie
Posted by: cyberdoc | 2009-12-10

Hallo Alta
dit kan soms veroorsaak word deur perifere neuropatie, 'n senuwee probleem wat mens kan kry met diabetes, vitamien B gebrek en sommige senuwee siektes. 'n Ander oorsaak kan rustelose bene sindroom ook wees ( ook 'n neurologiese probleem) Laat jou dokter kyk daarna, mens kry medikasie wat jy kan gebruik om die gevoel te onderdruk.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement