advertisement
Question
Posted by: EMSEE | 2010/02/10

JEUK

dR BETS,
DANKIE VIR JOU TERUGVOER OOR DIE GEJEUK IN LIESTE.
Ek het al quadrederm room gebruik (verksoon spelling), stopitcth met mycostatin en zink salf gemeng, en ander. Moet asb nie lag nie, ek krap tans die vel stukkend so jeuk dit en al wat dan verligting bring is om vicks aan die stukkende plekke te smeer so kry mens mos so ' n koel gevoel brand so ' n bietjie maar gaan gou weg. Die jeuk is dan vir so 2 - 3 ure onder beheer en begin weer van voor af. Ek blaas die areas droog met ' n hardroeer voor ek salwe aansmeer dat die vel droog is, maar kan ongelukkig nie as ek by die werk is dit doen nie, dan raak dit op sy ergste.
Ek het ' n tyd lank vreeslik met inwendige candida gesukkel die is nou vir baie lank weg, dink dr dt is miskien dat dit nou aan die buite kant is, daar kom ook blasies wat amper lyk soos koorsblare op die are en is baie rooi.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Emsee
As daar blasies is, is dit dalk 'n ekseem. Vra jou dokter of aterax en prednisoon pilletjies nie dalk sal help nie? Kan jy nie dalk 'n dermatoloog gaan sien nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/11

Hallo Emsee
As daar blasies is, is dit dalk 'n ekseem. Vra jou dokter of aterax en prednisoon pilletjies nie dalk sal help nie? Kan jy nie dalk 'n dermatoloog gaan sien nie?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement