advertisement
Question
Posted by: maggie | 2010-02-10

jeuk

uitwendige gejeuk in die lies area ens. Wil van my kop af raak. Allherhande salwe, mengsels ens gebruik. Ek was dr toe die stel voor ek verloor gewig? Die areas is al bloedrooi van al die jeuk het u enige raad. Ek is gestuur glukose toetse als is binne perke.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maggie
Is die vel rooi en geirriteerd? Jy mag dalk 'n candida vel infeksie hê. Probeer iets soos Stopitch gemeng met 'n anti-swam salf (vra jou apteker) en poeier met Mycota voetpoeier in die voue as dit baie sweet.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Johan | 2010-02-10

Ek gebruik Ingram' s Champher Cream.
Ook as my hande, bene, arms en voete jeuk. 60j ook oorgewig

Reply to Johan
Posted by: buddie | 2010-02-10

Die gejeuk word veroorsaak deur ' n swam infeksie, ek het dieselfde probleem, soms krap ek dat die bloed loop.Het die volgende probeer en sover lyk dit asof dit gaan help.Nadat ek gebad het ,droog die area baie goed af, kry vir jou tee tree olie (hoop die spelling is reg) by ' n apteek.wanner jy goed droog is smeer die olie aan, ek gebruik ' n stukkie watte,gewoonlik vat dit a dag of twee.Ek het dieselfde gejeuk onder my regter arm.Ek is ook oorgewig, ongelukkig is ons ouens wat bietjie oor is om meer te sweet as die ander en dit veroorsaak dat ons meer sweet as die maer outjies, ek is ' n man van 55 jaar en sukkel met dieselfde

Reply to buddie
Posted by: cyberdoc | 2010-02-10

Hallo Maggie
Is die vel rooi en geirriteerd? Jy mag dalk 'n candida vel infeksie hê. Probeer iets soos Stopitch gemeng met 'n anti-swam salf (vra jou apteker) en poeier met Mycota voetpoeier in die voue as dit baie sweet.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement