advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009-08-10

Jeuk

Hallo Dr Bets

My regterkant se nippel jeuk vreeslik. Ek het dit nou al deeglik ondersoek en ek vind geen droë  plekke, knoppies, uitslag of enige van die goed nie. Wat kan dit wees? En wat kan ek daarvoor gebruik? Ek is 23jaar oud. Ek het nie onlangs nuwe onderklere gekoop nie. Ek het nie my parfuum of wassmiddels verander nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Helena

Miskien moet jy jou nippel gereeld bevogtig en iets soos Allergax gebruik om jou simptome te verminder. Indien daar geen verandering is na 'n paar dae nie, stel ek voor dat jy die dokter besoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement