advertisement
Question
Posted by: Pop Minnaar | 2011/09/15

Jeug Artritus (Juvenile Rheumatiod Arthritis)

Goeie dag dok,

My kleinseun (hys is amper 10 jaar oud) is na baie toetse gediagnoseer met " Juvenile Arthritis"  deur ''n rumatoloog. Uiteindelik weet ons wat makeer hom en gelukkig is dit behandelbaar. Hy het pas met kortisoon (Panafcort) behandeling oor 5 dae begin en dit laat hom baie siek en naar voel. Is dit normaal en is daar ''n spesifieke dieet wat hy kan volg om sy toestand te verbeter?

By voorbaat dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Pop
sorg dat hy 'n gebalanseerde dieet met genoeg suiwel, vitamiene en groente inkry. Ek weet ongelukkig nie hoe lank die naarheid sal duur nie- miskien kan julle dalk die rumatoloog skakel en hierna uitvra?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2011/09/19

Beste Pop
sorg dat hy 'n gebalanseerde dieet met genoeg suiwel, vitamiene en groente inkry. Ek weet ongelukkig nie hoe lank die naarheid sal duur nie- miskien kan julle dalk die rumatoloog skakel en hierna uitvra?

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement