advertisement
Question
Posted by: lee | 2011-02-16

Jetlag medisyne

Goeiedag Dokter,

Ons vlieg eersdaags Australie toe. Dit is 2 volwassenes en 2 kinders (6 en 3).

Wat kan ons neem om te help met jetlag?

Baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Sien http://www.medicinenet.com/jet_lag/page3.htm
http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1125170/
Jy en jou man kan melatonien probeer maar moenie vir die kinders gee nie. Hulle moet maar net die eerste dag of twee wat julle daar aankom slaap wanneer hulle moeg is. Probeer dat hulle op die vliegtuig slaap al is dit dag, sodat hulle nie so moeg is as julle anderkant aankom nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-16

Hallo Lee
Sien http://www.medicinenet.com/jet_lag/page3.htm
http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1125170/
Jy en jou man kan melatonien probeer maar moenie vir die kinders gee nie. Hulle moet maar net die eerste dag of twee wat julle daar aankom slaap wanneer hulle moeg is. Probeer dat hulle op die vliegtuig slaap al is dit dag, sodat hulle nie so moeg is as julle anderkant aankom nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement