advertisement
Question
Posted by: Baie moeg vrou | 2009/04/21

Jammer,Wil net weet?

Ek is elke keer bewus daarvan as ek omdraai na watter kant toe ookal.Ek word wakker en dan draai ek om.Ek weet sommige mense weet nie as hul omdraai nie,maar is mens dan heeltemal onbewus as jy bv op jou rug le en slaap?My man se hy weeti as hy op sy rug le nie,en as ek hom se hy moet op sy sy le asb! dan na rukkie draai hy wee op sy rug,sommige nagte slaap hy heelnag op sy sye en maag.Is dit nou maar omdat ek se hy moenie op sy rug slaap nie,maar in sy onderbewussyn rebelleer hy,so hy draai net terug op sy rug!Hy raak baie kwaad as ek dit aanroer deur die dag.Hy slaap te lekker,so klink dit tot 7 uur soggens,mar ek is voor 6 al op met al die snorkery,hoe gaan ek ooit in my lewe weer deur die nag slaap???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Die posisie van slaap hang van baie faktore af, en dit is NIE sy skuld nie. As hy so erg snork, mag hy 'n toestand met die naam van slaap apnee he. Dit het moontlik ernstige gesondheidsnagevoge, an dit sal belangrik wees dat hy ondersoek word by 'n slaap kliniek. Dit sal beide sy an jou slaap verbeter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/05/28

Ek kan vandag oor iets gesels, en vannag AS ek slaap, droom ek daaroor. Ek kan vandag aan iets dink wat 10 jaar gelede gebeur het, en dit vannag droom. Joyce Meyer sê  The Battlefield is in the Mind. Ek bid dat die Here my sal verlos van my slaaploosheid en aanhoudende gedink as ek moet slaap. Dis verskriklik. Ek is maar 41. En slaap al 4 jaar so pateties. 100% afhanklik van ' n slaappil. Dit hoef nie so te wees nie. Sê  asb vir my iets, enigiets?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/05/28

Al die vrae en antwoorde is myne ook. Dit kan nie wees dat mens vir helfte van jou lewe enige tyd en plek kan slaap en dit net so verloor en oorgaan na slaap-,ontspannings-,antidepressante nie. Dit kan nie. My slaaploosheid steel my vreugde. Ek bid en bid, maar ek slaap nie. Ek glo die Here gaan my vrymaak van slaaploosheid, ek sal wag...

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/05/28

Stuur asseblief vir my die naam van ' n slaap-spesialis-dokter in Pretoria?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement