advertisement
Question
Posted by: Mandi | 2009/11/06

Jack Russel krap haar gedaan

Hallo dr. ons het i JR wat nou ' n jaar oud is, en die arme ou dingetjie krap haar gedaan, selfs as sy klaar gebad is. ons veearts het gese sy is allergies vir gras en het vir haar pilletjies gegee, maar solank as wat die pilletjies hou, is alles reg, maar as dit klaar is begin die gekrappery weer van vooraf. kan u dalk vir my se wat ons kan doen om die brakkie te help? ek kry haar regtig baie jammer.
dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Mandi

Gee haar Allergex tweemaal per dag en gee Efazol daagliks. Jy kan ook Ectodex probeer vir myte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/08

Hallo Mandi

Gee haar Allergex tweemaal per dag en gee Efazol daagliks. Jy kan ook Ectodex probeer vir myte.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement