Posted by: Jack Russel eienaar | 2009-07-01

Jack Russel bleek

My 3 jaar oue Jack Russel is van die naweek af baie bleek in die agterste deel van sy onderlyf. Waar die area rondom sy penis en selfs sy balletjies altyd pienk is, is dit nou spierwit. Hy eet wel sy kos en is sy normale spelerige self. Vanoggend trap hy ook skielik nie op sy regter agterbeen en later ook nie meer so lekker op sy regter voorbeen. Hy kry ook vandag vir my baie meer koud as ander dae. Wat kan die probleem wees? Ons het hom so 5ml Heptonic gegee Sondag en Maandag en dan was dit of die pienk bietjie terug gekom het, maar vandag het dit geen uitwerking

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Jack Russel eienaar

Dit kan een van baie dinge wees. Vat hom maar veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: steph | 2009-07-01

oh my hat! take your dog to the vet! it' s clear something is wrong that most likely needs medical intervention. if you cant afford a vet go to the SPCA ! by the sounds of things your dog is deteriotaring, not getting better

Reply to steph

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.