advertisement
Question
Posted by: Riana | 2010/02/17

Jack Russel

My Jack Russel kry gedurig n pienk uitslag op haar vel en dan krap sy haar stukkend soos dit juk. Wat sal help en waarom kry sy dit. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Riana

Swak dieet, te min olie, allergie, vlooi, myte, ens....

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: just me | 2010/03/11

Hi

My Jack Russell/Foxy het ook so uitslag gekry en dit het naderhand soos omlope gelyk soos sy haar magie gelek het. Sy het ook begin snork as sy gehardloop het wanneer ons gespeel het. Ek het haar veearts toe gevat en hy het antibiotika gegee vir haar vel wat ontsteek was van die gelek en Alergex 4mg want die res was ''n allergie vir gras. Sy snork nog af en toe, veral as ons speel net na die gras gesny is, en ek hou Alergex in die huis en gee vir haar sodra haar magie begin pienker lyk as gewoonlik.

Reply to just me
Posted by: Cybervet | 2010/02/18

Hallo Riana

Swak dieet, te min olie, allergie, vlooi, myte, ens....

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement