advertisement
Question
Posted by: Jakes | 2010/10/14

Is Whey Protein veilig om te gebruik?

Beste dokter

As ''n jong manlike student wat belang stel om my eie fiksheid te verbeter het ek besluit om onlangs by die gym aan te sluit.

Soos dokter seker weet, is ons jongmans geneig om terselftertyd ''n bietjie spiere te wil bou. Ek wil dit graag op die mees natuurlikste manier doen, en ek weet dit behels die inname van genoeg proteine. Een van my maats gebruik Evox 100% Whey Protein en dit werk goed vir hom. Is die supplement veilig om te gebruik, en kan dit enigsins skade aanrig?

Ek is tans op Movicol en ''n probiotika daagliks vir behandeling van chroniese konstipasie. Ek Is tans besig met stresvolle universiteitseksamens. Sal ek die Protein Shake saam met hierdie medikasie kan neem?

Ek sal dokter se hulp en advies baie waardeer.

Dankie en groete.
Jakes

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jakes
die 100% whey protein is regtig net 'n vitamiene en proteien aanvulling en is veilig om te gebruik. Dit sit meer stress op jou lewer en niere, so moenie te veel gebruik nie, volg die aanwysings op die produk. As jy te veel gebruik kan jy ook sukkel met winderigheid en diarree. As jy sensitief is vir laktose (melksuiker) kan dit dalk allergiee veroorsaak want dit word van melk gemaak. Jy kan dit saam met jou Movicol en probiotica gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/14

Hallo Jakes
die 100% whey protein is regtig net 'n vitamiene en proteien aanvulling en is veilig om te gebruik. Dit sit meer stress op jou lewer en niere, so moenie te veel gebruik nie, volg die aanwysings op die produk. As jy te veel gebruik kan jy ook sukkel met winderigheid en diarree. As jy sensitief is vir laktose (melksuiker) kan dit dalk allergiee veroorsaak want dit word van melk gemaak. Jy kan dit saam met jou Movicol en probiotica gebruik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement