advertisement
Question
Posted by: Delene | 2010-03-16

Is operasie nog nodig

Baie dankie vir die Shoulder Institute se puik webwerf! Ek het instruksies daarop gevolg en het my man se skour probleem 100% korrek gediagnoseer na aanleiding van die puik webwerf. Hy het u nogtans persoonik besoek en Rotator Cuff Tear is bevestig. Daar is ''n spier wat oor die kop van die bo-arm heg, wat losgeskeur het.
U het ''n kortisoon inpsuiting in die skouer gegee en sedertdien is al die pyn weg - dis nou al 4 maande. Hy is egter geskeduleer om ge-opereer te word vroeg in Mei. Aangesien die skouer nou geen probleme verskaf nie, moet hy nog laat opereer of moet hy dit uitstel totdat daar weer simptome is? Hy voel hy wil nie laat sny as hy nie ongerief het nie. U opinie word waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Sien die antwoord soos reeds aangedui

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010-03-18

Sien die antwoord soos reeds aangedui

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement