advertisement
Question
Posted by: worried | 2009/05/31

is HRT" s regtig nodig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There are advantages and disadvantages to HRT, The advantages are that it helps with hot flushes, vaginal dryness, etc and also protects against osteoporosis and colon cancer. The disadvantage is a slight increase in the risk of breast cancer.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/06/02

Uit persoonlike ervaring, ja. Het my histerektomie op 31 gehad. Het ook geweldig baie borskanker in beide ma en pa se families. Is nou al 2 jaar op Premarin. Soos ek verstaan gaan dit oor meer as net hot flushes. Jou kanse vir osteoperose is baie groot en daarom is dit belangrik om HRT te gebruik.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/05/31

Liewe doc,
ek het ses weke gelede ' n volle hysterectomy gehad - ek het groeisels op my eierstokke gehad. Ek is 37 jaar oud. My dokter het my op Estrofem 1mg gesit. Daar is ' n paar vroue waarvan ek weet wat dieselfde operasie gehad het maar glad nie hormoon pille drink nie. My ma het borskanker gehad, so dit is in die gene. Ek het die voor en nadele gelees van Estrofem, en dit wil vir my voorkom of die nadele ook baie meer is. Ek is ook vanaf die operasie gedurig uit asem and kry hartkloppings. Ek is so 10kg oorgewig -
Is dit nie maar beter om met die hotflashes te leef - as om die risiko te loop van al die -|- ra-indikasies en nadele van Estrofem nie. Ek het ook gelees dat sekere kosse wel estrogeen verskaf - Ek was weg vir ' n naweek en het vergeet om my pille te vat - in die drie dae het ek baie gesond gevoel - met geen probleme nie.
Help asb. Is dit ' n moet dat ek al klaar hormone moet gebruik. Ek is van nature baie gesond en kry nie eers verkoue nie.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement