advertisement
Question
Posted by: abbi | 2010-01-28

is ek verkeerd?

Hi
Ek wil weet of ek onnodig is,ek en my kerel gaan nou 2jr uit hy het gebly by mense vir 8jr voor hy my ontmoet het hulle het nie van die idee gehou dat hy ' n verhouding begin nie omdat hulle hom vir hulle self wil he dus seker so 6 seuns in ' n huis en ' n vrou wat na hulle kyk syt toe lelike goed van my begin se om ons verhouding te probeer opbreek natuurlik was die goed wat sy kwyt geraak het nie waar nie en hy trek toe van hulle af omdat hulle nie kan insien dat hy ' n meisie het nie dus nou seker so ' n jaar terug alles het toe baie goed gegaan in ons verhouding ons was dood gelukkig ' n week terug kry hy die seuns in die pad wat vir al die jare sy maats was en hulle nooi hom na hulle huis toe hy gaan toe en gaan saam met hulle die aand uit sonder om my te laat weet ek sien hom toe eers die volgende dag maar hy steek dit vir my weg omdat hy bang is ek gaan ongelukkig wees daaroor,ek vind toe uit en ons het ' n helse uitval omdat hulle my so seergemaak het hoe kan hy terug gaan en met hulle maats wees(hulle het saam gepraat van my) ek koel toe af en ons praat rustig daaroor en ek se ek hou nie van liegstories nie hy kan maar vir my se as hy soontoe gaan,hy gaan nou elke dag soontoe as ek in die werk is en voor ek huis toe kom dan sorg hy dat hy by die huis is my af naweke wil hy ook nou saam met hulle spandeer,as ek by hom is praat hy skaars twee woorde saam met my en ek moet hom vorseer om my vas te hou en met my reg te wees ek is baie ongelukkig want dus vandat hy weer met hulle bevriend geraak het wat dit gebeur hulle is immers al vriende wat hy het vir die 2jr het ek en hy aleen uitgegaan en dit was lekker ons het mekaar gelukkig gemaak en mekaar se geselskap geniet.ek wil net weet is ek onredelik om aan te gaan elke keer as hy na daai mense toe gaan en minder tyd saam met my spandeer (ek huil elke dag omdat ek nie daar aan gewoond is my vehouding is so nie)ons het niks sonder mekaar gedoen nie en nou ewe skielik is die mense wat my seergemaak het weer deel van sy lewe,en ons verhouding val uitmekaar,wat moet,moet ek hom maar laat aangaan en kyk hoe dit gaan al is ek nie gelukkig daar oor nie?of is ek regtig onredelik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Niemand is onnodig. Except, maybe, some politicians. YOu know, this sort of very long and complex message is really hard to hear, especially as you use no punctuation, so one has to guess where sentences and phrases begin and end.
It just sounds to me as though you both need to discuss the whole thing calmly together, without the interference of others who seem to be selfish in their intentions
I'm not sure I know what to advise you here, but I'm sure other readers can make helpful suggestions.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: A | 2010-01-28

Los die idioot

Reply to A
Posted by: cybershrink | 2010-01-28

Niemand is onnodig. Except, maybe, some politicians. YOu know, this sort of very long and complex message is really hard to hear, especially as you use no punctuation, so one has to guess where sentences and phrases begin and end.
It just sounds to me as though you both need to discuss the whole thing calmly together, without the interference of others who seem to be selfish in their intentions
I'm not sure I know what to advise you here, but I'm sure other readers can make helpful suggestions.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement